Dra van Eeufeeshempies 29 Jul, 2021 | Algemeen, Nuus Op Vrydag, 6 Aug., word daar van elke kind ‘n individuele foto geneem wat ons sal gebruik om in die Feesboek te plaas. Leerders moet Vrydag met hul feeshempies skool toe kom. Ons sal later meer inligting rakende die feesboek gee.