Pannekoekverkope 28 Jul, 2021 | Algemeen, Nuus Die graad 7-groep doen ‘n beroep op alle leerders om hulle fondsinsamelingsprojek te ondersteun. Ons gaan elke Vrydag in tweede pouse pannekoeke verkoop. Bestellings kan op Karri geplaas word.