Onthou asb. van die musiekkonserte van Gr.1 -3 wat op Woensdag, 21 April, plaasvind.

Gr.1 & 2 – 09:00

Gr.3 – 11:00

Slegs twee ouers/voogde per leerder sal toegelaat word om die musiekkonsert te kyk. Geen kinders woon die konsert by nie. Covid-protokol sal gevolg word.