Nils le Roux (O/9) het Sondag, 28 Februarie, aan die Wilson-tennistoernooi in Durbanville deelgeneem en ‘n bronsmedalje in die O/10-seunsafdeling gewen. Dit was bloedigwarm en sy eerste toernooi buite skool, maar hy het met baie moed aanhou speel! Baie geluk Nils, dis ‘n wonderlike prestasie om op trots te wees!Nils le Roux presteer by Wilsontoernooi
Nils le Roux (O/9) het Sondag, 28 Februarie, aan die Wilson-tennistoernooi in Durbanville deelgeneem en ‘n bronsmedalje in die O/10-seunsafdeling gewen. Dit was bloedigwarm en sy eerste toernooi buite skool, maar hy het met baie moed aanhou speel! Baie geluk Nils, dis ‘n wonderlike prestasie om op trots te wees!