Begrotingsvergadering 2021 29 Sep, 2020 | Algemeen, Nuus Ons nooi alle ouers en voogde uit om die begrotingsvergadering van 2021 om 19:00, 4 November 2020, in die skool se biblioteek by te woon.