Dagboek nou reeds asseblief die volgende datums wat die eerste week van 2021 plaasvind om ons skool se GROOT verjaardag te vier:

Skool begin: Woensdag, 27 Januarie (vir leerders)
OOV-bekendstellingsfunksie: Donderdag, 28 Januarie (Kaartjies sal deur Karri-toep beskikbaar gestel word. Slegs vir ouers en personeel.)
Jannies Jooldag vir leerders: Vrydag, 29 Januarie (Pretdag vir leerders tydens skoolure. Slegs vir leerders en onderwysers.)
Gesinsfees: Sondagaand, 31 Januarie – SKOOL SE VERJAARDAG! (Gesinne, oud-leerders, personeel en enige iemand verbonde of betrokke by die skool is welkom.)
Gala-aand: Saterdag, 23 Oktober