Hierdie week het ons drie interessante en relevante artikels op die webtuiste gelaai:

ARTIKEL 1 kyk na depressie by kinders en adolessente, watter gedrag moet kommer wek en wat is die kriteria voor ‘n diagnose van depressie gemaak kan word.

ARTIKEL 2 handel oor die impak wat internetspeletjies op die kind se ontwikkeling het en die gevare van moontlike verslawing.

ARTIKEL 3 bespreek die interaksie tussen kognisie en emosie en die groot rol wat ‘n kind se gemoedstoestand by memorisering speel, probleemoplossing, werksgeheue en aandagtoespitsing.