Die volgende skenkings sal baie waardeer word vir hierdie kwartaal se projek:
- skoon glasfles (ongeveer 500 – 750ml) – leerders wat flesse bring kan een dag kies om sivvies aan te trek
- klein pasta skulpies of macaroni
- gedroogde lensies
- groente- of hoenderaftreksel (poeier of saamgeperste blokkies)
- pakkies droë bruin-uiesop of sampioensop
Alternatief: Karri-toep skenking
Skenkings kan na juf. Marietjie de Kock se klas geneem word.