Aandag alle ouers

Neem hiermee kennis dat as gevolg van die COVID-19 virus, die skool Woensdag, 18 Maart, sluit.

Die nasorgpersoneel (Dolinda, Susan, Ursula en Rose) sal Donderdag en Vrydag van 07:30 – 17:30 die vakansiesorg oorneem. Lorraine van Vuuren, die vakansiesorg juffrou, sal Maandag, 22 Maart, weer voortgaan met vakansiesorg. Geen inskrywings is nodig vir hierdie twee dae nie, ouers kan net hul kinders stuur.

Tariewe is soos volg: R130 per dag per kind

Ouers kan kontant betaal. Indien ’n ander wyse van betaling versoek word, kan dit met Dolinda by nasorg gereël word.

Groete,
Nasorgpersoneel