Die O/9 krieketspan het op Dinsdag, 28 Februarie, hul seisoen afgeskop teen Laerskool Kampsbaai. Dit was ‘n lekker middag met ‘n pragtige uitsig oor Kampsbaai. Ons span het die wedstryd 37 teenoor -2 gewen. Baie geluk manne,dit is fantasties om die seisoen so af te skop !!