Laaste kooroptrede van die jaar 21 Nov, 2019 | Koor, Kuns en Kultuur, Nuus Ons laaste optrede van die jaar is Sondagaand, 1 Desember, by Drieankerbaai N G Kerk. Ons hoop elke koorlid sal teenwoordig wees. Die diens begin om 18:00.