Baie dankie aan al die ouers wat die beheerraadsverkiesing bygewoon het om vir die nuwe beheerraad te stem.Ons moes 80 wees vir ‘n kworum en hier was 174 ouers !
Die beheerraad is as volg:
Kees Snijders, Cobus Loubser, Izelle Venter, Merwe Scholtz en LJ le Roux.

Baie geluk en baie dankie dat julle bereid is om vir die volgende drie jaar die skool te help bestuur !