Liewe Aarde kennisgewing 21 Nov, 2019 | Liewe Aarde, Nuus Die laaste papierherwinning vir die jaar is volgende Donderdag (28 November). Bring alle papier om te herwin voor dan. GEEN papier sal daarná herwin word nie.