Onthou asb. die 2 kooroptredes:

Sondagaand 17 November om 19:00 : Tamboerskloof N G Kerk
Sondagaand 1 Desember om 18:00 : Drieankerbaai N G Kerk

Koorlede dra WIT klere. Wees asb. ‘n kwartier voor die diens begin, daar.