A.g.v. die weervoorspelling vir Vrydag, is die ouer- en kindkamp uitgestel na Vrydag, 8 Nov. Dit is die enigste Vrydagaand wat beskikbaar is.

Ouers wat reeds die R80 inbetaal het en nie Vrydagaand,8 November, die “kamp” kan bywoon nie, kan vir Marili ‘n e-pos stuur om die geld terug te eis: marili@jvrprim.co.za

Van die “apparaat” wat ons wou huur, is nie op Vrydag 8 November beskikbaar nie, so ons het besluit om ‘n gedeelte van die inkomste vir welwillendheid aan te wend.