Baie geluk aan die volgende dansers van die Barbara Schreuder Dansskool. Hulle het aan die Kaapse Eisteddfod deelgeneem en ons baie trots gemaak.

Kliek HIER om al die Jannie-deelnemers se uitslae te sien.

Die volgende leerders is as finaliste aangewys:

Gr.2 (7y Character) Isabella Marais.
Gr.3 (8y Set and Character) Kerala Allewell
Gr.3 (8y Set and Character) Karlien vd Walt
Gr.5 (10y Character) Amelie Visser
Gr.6 (11y Set and Character) Jana Brink
Gr.7 (12y Set) Marianne Nel

Baie geluk aan Jana Brink wat as die algehele 11y wenner van Set en Character danse aangewys is. Geluk ook aan al ons Jannie-dansers wat ons dansskool se naam so hoog hou!

Liefde, juf. Barbie