Woord van die week nr.79 25 Jul, 2019 | Akademie, Nuus, Woord van die Week blindevink Definisie: Klein, oopgevlekte stukkie sagte vleis met ‘n vulsel binne-in. Sin: Ek hoop ons eet vanaand blindevinke vir aandete. Wenner: Leah Maritz (Gr.5M)