Baie dankie aan almal wat so geesdriftig deelgeneem het aan die kompetisie! Ons het pragtige werke ontvang; 98 inskrywings in totaal. Die vyf beoordeelaars het die top 20 uitgekies en toe as volg besluit:

1ste plek: Ruben Oosthuizen Gr.3
2de plekke: Nina Houlihan Gr.6, Linden Murray Gr.5, Liza Hitge Gr.4, Mila Gouws Gr.4 en Simon van Dyk Gr.4
3de plekke: Ella Grey Gr.1, Annalene Viljoen Gr.1, Amelie van der Walt Gr.1, Stella Pansegrouw Gr.1, Alexander Weideman Gr.1, Katryn Silvis Gr.1, Ruben Eksteen Gr.2, Mira Swanepoel Gr.3, Willem Burger Gr.3, Lara Basson Gr.4, Anna Dawes Gr.4, Milla Joubert Gr.4, Cara Swanepoel Gr.4 en Nell von Lieres Gr.4