Woord van die week 78 14 Mar, 2019 | Akademie, Nuus, Woord van die Week Woord van die week #78: potloodromp Definisie: Langerige romp wat nou pas, tipiese kantoordrag Sin: Die meisie het ‘n bloes en ‘n noupassende potloodromp na die funksie gedra. Wenner: Chiara Roodt (Graad 5M)