Woord van die week 77 14 Mar, 2019 | Akademie, Nuus, Woord van die Week Woord van die week #77: tierlantyntjies Definisie: goedkoop, oordadige versiersel Sin: My ouma se huis is vol tierlantyntjies en ‘n hele klomp outydse goed. Wenner: Isabella Pretorius (Gr.5M)