The Green Team 21 Feb, 2019 | Algemeen, Nuus Ons gaan vandag (Donderdag) weer ons moue oprol en De Waal Park rommel-vry maak! Wil jy kom help? Ontmoet ons 15:45 voor Nasorg – ons spring 16:00 aan die werk by die Park. Saam kan ons ‘n verskil maak!