Klavier & blokfluit
Indien iemand belangstel in klavier- of blokfluitlesse, kan hulle ‘n e-pos aan juffrou Groenewald rig by helecia@jvrprim.co.za.
Viool
Juffrou Hannelize Gravel sal op ‘n Maandag beskikbaar wees vir vioollesse by die skool. Kontak haar gerus self by 0734275767.