Woord van die week nr. 75 15 Nov, 2018 | Akademie, Nuus, Woord van die Week karnallie Wenner: Tara Janse van Rensburg (Gr. 4F) Definisie: geslepe, skelm persoon of stouterige jong persoon van wie jy eintlik hou Sin: Die stoute karnallie het skelmpies kougom op my stoel vasgeplak.