Mathlete van die week 26 Okt, 2018 | Akademie, Nuus, Wiskunde Die top 3 presteerders van die week is: 3. Helene Greeff 1 085 punte 2. Delmar Benecke 1 350 punte 1. Jana Maree 3 542 Baie geluk Jana!