Unisa-uitslae 23 Oct, 2018 | Kuns en Kultuur, Musiek, Nuus Unisa musiekeksamen-uitslae -regstelling Liezel Snijders het wel Graad 3 Blokfluit gespeel , maar dit was slegs ‘n evaluasie van 3 stukke . Hier word slegs kommentaar gegee en nie ‘n punt nie.