Vakansiesorg is beskikbaar vanaf 1 Oktober tot 5 Oktober. Vul asb. die vorm hieronder in as julle hierdie vakansie van vakansiesorg gebruik gaan maak. Aansoeke sluit 26 September. E-pos die aansoek en vrywaring aan Lorraine ( lorrvanvuuren@gmail.com ) of bring die hardekopie Nasorg toe. Die vorm kan hieronder afgelaai word. Daar sal ook hardekopieë by Nasorg beskikbaar wees.

Aansoek en vrywaringsvorm:

Vakansiesorg Okt 2018