Engelse boekverkoping 23 Aug, 2018 | Biblioteek, Nuus Ons Engelse boekverkoping vir die jaar, is op 12 & 13 September in die biblioteek. Spaar solank julle sente vir hierdie bielie van ‘n boekverkoping met fiksie- en feiteboeke in elke kind se smaak.