Dis Lentedag eerskomende Vrydag 31 Augustus by Laerskool Jan van Riebeeck!
Bring blomme en blarekransies uit jou tuin of omgewing om die aanbreek van Lente in jou sivvies te kom vier!
Ons vra ‘n R5 bydrae vir ‘n muntlegging tydens 1ste pouse in die vierkant wat aangewend sal word vir die opknapping van die Graad 7’s se speelgrondarea.
Dorette Potgieter se Filmklublede kan nie wag vir Lentedag nie!