Woord van die week 71 16 Aug, 2018 | Akademie, Nuus, Woord van die Week mengelmoes Wenner: Lisa Best (Graad 6dJ) Definisie: ‘n Versameling van voorwerpe of stowwe van uiteenlopende aard. Sin: Ek het my nuwe kamer versier met ‘n mengelmoes van kleure.