Mathlete van verlede week 14 Aug, 2018 | Akademie, Nuus, Wiskunde Die top 3 leerders van verlede week was: 3. Helene Greef: 1927 punte 2. Henry Joubert: 5109 punte 1. Jana Maree: 6355 punte Baie geluk Jana!