Onthou asb van die twee musiekkonserte volgende week:
Maandag 8:15 (oggend): Gr 4 en 5 musiekleerders
Dinsdag 8:15 ( oggend) : Gr 6 en 7 musiekleerders
By albei geleenthede sal die Seniorkoor, sommer aan die begin, optree.
Alle ouers en belangstellendes is welkom om die konserte by te woon