Mathlete van die week 15 Mei, 2018 | Akademie, Nuus, Wiskunde Hierdie week se top drie leerders met die meeste punte vir Mathletics is: 3. Alexander de Jong – 5 263 punte 2. Cara Swanepoel – 6 048 punte 1. Daniel van Reenen – 11 303 punte Baie geluk Daniel, met jou eerste plek twee weke in ‘n ry.