Ons sal op ‘n gereelde basis almal in kennis stel van enige nuwe ontwikkelinge en ekstra wedstryde wat gereël of geskuif word. Ons eerste wedstryd is geskeduleer vir Woensdag 2 Mei teen Wolraad Woltemade. Ek deel graag die boodskap wat ek vandag van hulle ontvang het:

As a result of the ongoing water crisis and the negative impact it has had on our sport fields, the school has made the decision to cancel the 2018 rugby season, effective immediately. The main driver of the decision wat the deterioration of the condition of the rugby fields, making practicing and playing matches near impossible.  Please accept our apologies for the late notice, this was a consequence of only have received the fixtures yesterday.  Thank you in advance for your understanding and support. 

Indien ons ‘n ander westryd in plek van die bogenoemde wedstryd kan reël , sal ons almal op hoogte hou.

Gewysigde Rugbydatums:
Rugby wedstrydbepalings 2018 GEWYSIG