BAIE BELANGRIK: BEURTKRAG 6 Des, 2018 | Nuus As gevolg van vanaand se beurtkrag ( 18:00-20:30 ), begin vanaand se verrigtinge ‘n uur vroeër om nog ‘n bietjie van die daglig te gebruik. Gr.6 & 7 leerders en eregaste, moet 17:30 by die skool wees en die verrigtinge begin stiptelik om 18:00.