Alle sport sal volgende kwartaal, Maandag 16 April, begin. Die skool heropen Dinsdag 10 April. Alle onderwysers is daardie dag betrokke by ‘n personeelvergadering en daarom sal die sport eers die week daarna begin.
Die volledige sportprogram vir volgende kwartaal is op die webtuiste beskikbaar.
https://laerskooljanvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2018/03/2018-WinterSportprogram-Kwartaal-2.pdf