Eisteddfod 2018 19 Mar, 2018 | Eisteddfod, Kuns en Kultuur, Nuus Die Eisteddfod is vanjaar op 18 en 19 Mei by Laerskool Jan van Riebeeck. Inskrywings het reeds gesluit, maar die program volg binnekort.