Woord van die week nr 67 14 Mar, 2018 | Akademie, Nuus, Woord van die Week nabetragting Wenners: Jana Brink (Gr.5S) Definisie: ‘n Ernstige bespreking van ‘n saak nadat die aanvanklike bespreking daarvan afgesluit is. Sin: Na die wedstryd het die afrigter en spelers nabetragting gehou in die kleedkamer.