Musiekkonserte 14 Mar, 2018 | Kuns en Kultuur, Musiek, Nuus Neem solank kennis van die volgende twee musiekkonserte aan die einde van die kwartaal: Maandagoggend 26 Maart om 8:15- Alle Gr 1 en 2 leerders Dinsdagoggend 27 Maart om 8:15- Alle Gr 3 leerders Almal is welkom om dit by te woon.