Graad 6 en 7 deelnemers van die ATKV-redenaars se eerste rondte 6 Mar, 2018 | Kuns en Kultuur, Nuus, Redenaars Baie geluk aan die graad 6 en 7-redenaardeelnemers wat in April aan die ATKV se eerste rondte sal deelneem: Annabel de Jager Henri Malan Liezel Snijders Mari Swanepoel Anna van Biljon (reserwe)