![](https://laerskooljanvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Alexander-en-Scarlett.jpeg)
Hulle het teen 7 ander klubs deelgeneem.
Alexander Benecke was 2de in die seuns 0/10 “Long beach run”, wat 800m op die los sand was.
Scarlett van der Merwe was 1ste in die meisies 0/10 “Long beach run”. Hulle het ook die die 0/10 Taplin Aflos gewen.
Die twee neem eerskomende Saterdag aan die WP-kampioenskappe deel in die Strand. Ons wens vir hulle alle sterkte toe.