Dramaklasse word privaat aangebied en die beplanning daarvan strek oor 4 kwartale. Daar sal tussen 8 en 9 klasse per kwartaal wees in 2018.
Formele klasse begin op Maandag 22 Januarie.
TYE
MAANDAG
Huppelland: 4-5 jaar(12h30-13h00) Graad R(13h00-13h30)
Laerskoolsaal: Gr.1-3(14h15-15h15) Gr. 4-7(15h15-16h15)
WOENSDAG
Laerskoolsaal: Gr. 1-3(14h15-15h15) Gr. 4-7(15h15–16h15)
VRYDAG:
Lokaal is Gr.1 klas-(Marianna Oosthuizen): Gr.1-3(13h15-14h15) Gr.4-7(14h15-15h15)
-Elke leerder kies watter dag vir hom/haar sal pas en kan dan net inval op daardie dag.
-Indien die dag nie altyd uitwerk in ‘n spesifieke week nie (a.g.v. ander bedrywighede), mag hulle dit enige tyd kom inhaal op ‘n ander dag.
-Indien hulle dalk meer as een keer per week wil Drama doen, is hulle baie welkom-sonder enige ekstra onkostes.
-Sou hul graag net wil kom insit aan die begin vir ‘n les en daarna besluit of hulle wel wil Drama doen, is hulle baie welkom.
NB -Indien u kind wel Drama wil neem, moet u asb die inskrywingsvorm invul-die kinders wat reeds in 2017 geneem het en voortgaan/NIE WIL VOORTGAAN met Drama nie, moet u my asb per epos of sms laat weet.
Baie dankie!
Vriendelike groete
Marianna Oosthuizen ns. Jana&Jana
‘n Verdere inligtingstuk t.o.v. die bankbesonderhede, jaarplan en klasaanbiedings sal aan u ge-epos word sodra ek ‘n inskrywingsvorm of ‘n positiewe antwoord ontvang het.(epos of sms)
Inskrywingsvorm Vul in asb.
(Die kinders wat reeds in 2017 geneem het en wil voortgaan/nie wil voortgaan kan net per epos/sms vir my laat weet asb.