Op Saterdag, 10 September, bied ons weer die jaarlikse BSC 7’s toernooi vir o.11 en o.13 by die Conradieveld aan. Ons is daarvan bewus dat dit ook die Wêreldbeker 7’s by Groenpunt is en beoog om teen 12:30 klaar te wees met ons dag.

Die oefeninge wat gedurende week 8 (5-9 September) plaasvind is slegs vir die spelers wat in die 7’s spanne is. Die oefening van Woensdag, 7 September, sal op die St Micheals veld wees as gevolg van die junior spanne se wedstryde op die Conradieveld. Sien die onderstaande inligting oor Saterdag se 7’s toernooi en voltooi die google form.

SPANNE:

  • o.11
  • o.13

PLEK: Conradieveld

TYD:  08:00 – 12:30

GOOGLE FORM

PROGRAM