Konsert 2019 alternatiewe rolverdeling
Kliek HIER vir die video met die alternatiewe rolverdelings in hierdie jaar se konsert.
Elke twee jaar hou ons konsert wat fokus op massadeelname, m.a.w. elke kind in die skool neem deel. Ons begin in die tweede kwartaal oefen in ons Kuns-en Kultuurperiodes en die konsert vorm dus deel van ons kurrikulum, sodat geen akademiese tyd gebruik word nie.
Die konsert gee al ons leerders die geleentheid om hul kreatiwiteit ook op kultuurvlak uit te leef. Die konserte vind telkens plaas aan die einde van die derde kwartaal.
Kliek HIER vir die video met die alternatiewe rolverdelings in hierdie jaar se konsert.
desember 2019
Geen Inskrywings
januarie 2020
Geen Inskrywings