Welwillendheidsprojek kw. 4: Kersdonasie vir terreinpersoneel 11 Nov, 2026 | Nuus Ons maak soos vorige jare hierdie tyd Karri oop om ons terreinpersoneel met ‘n kersdonasie te bederf. Indien jy ‘n bydrae wil lewer, sal dit baie waardeer word.