Ons sien uit na ons opwindende Ouer Sport-en-Pretdag op Saterdag, 21 November! Ouers word hartlik uitgenooi om spanne vir tennis, netbal, raakrugby, hokkie, skaak of swem in te skryf. Ons benodig ook helpers en borge om van hierdie dag ‘n groot sukses te maak!

Raadpleeg die plakkaat hieronder vir meer inligting en inskrywingskakels. Kom neem deel en geniet ‘n heerlike dag saam met ons JvR-familie!

Ouersport en Pretdag Plakkaat 2026