Luna Coetzer blink op die SilwerSkerm Filmfees uit 21 Aug, 2026 | Algemeen, Nuus Baie geluk aan Luna Coetzer, wat in die film Silas en die Ysbeer op Tafelberg speel. Die film het op die eerste dag van die SilwerSkerm Filmfees gedebuteer. Ons is trots op hierdie besondere prestasie!