Die Senior Koor tree eerskomende Sondag, 16 Augusuts, in die Kaapstadse Stadsaal saam met die Tygerberg Kinderkoor en kore van Laerskool Durbanville, Laerskool Panorama en Laerskool Pinehurst op. Dit is ’n glansgeleentheid waarna die koor baie uitsien!
 
Ons nooi die Jannie-gemeenskap uit om die koor te ondersteun – sien die skakel vir kaartjieverkope: https://www.facebook.com/share/p/1CrCw8A6k6/