Orff en Kodály Werkswinkels by Laerskool Jan van Riebeeck 31 Jul, 2026 | Musiek, Kuns en Kultuur, Kuns en Kultuur, Nuus LsJvR bied Orff en Kodály Werkswinkels vir enige belangstellende musiek- en klasonderwysers aan! Kom woon dit gerus by! Kontak vir Juf. Rolene vir meer inligting.