Hiermee die skakel om die 100+1 feeshemp aan te koop:

JvR 100+ Feeshemp

Bestel asseblief teen 12 Februarie. ‘n Aflewering van ‘n klein bestelling, groottes 8 tot 14 jaar word volgende week verwag. Groottes 4 jaar, M en L is in voorraad. Na 12 Februarie sal die balans bestel word volgens bestellings ontvang. Die tweede bestelling behoort teen einde Februarie afgelewer te word.

Klerebanktye:

07:20 – 08:00 Maandae en Woensdae
13:30 – 14:20 Dinsdae en Donderdae