Boekbende skop weer af! 10 Apr, 2026 | Algemeen, Nuus Die Boekbende skop volgende week Woensdag weer af! Ons nooi graag al ons graad 4–7-leerders om dit by te woon. Kom kuier saam om 07:15 in die Mediasentrum en deel in die lekkerte van lees!